KROTOA

Krotoa Goringhaikona (1643–1674), ook bekend as Eva van Meerhoff, was ’n Khoe-vrou en ’n bekwame vertaler en kultuurbemiddelaar tussen die Nederlandse setlaars en haar inheemse gemeenskap. Sy is my 11de-grootouma en ook ’n voormoeder van baie Suid-Afrikaners.